Uitdagings vir

Kwadrupleë en Parapleë

  • Kwadrupleë kan nie hul liggaamstempratuur reguleer nie – kan nie in die somer sweet nie en kan nie in die winter bewe nie.

  • Kwadrupleë en Parapleë gebruik permanent kateters met urine sakkies wat gereeld en higienies geruil moet word.

  • Kwadrupleë en Parapleë benodig medikasie om te assisteer met dermbewegings 2 – 3 keer per week.

  • Kwadrupleë en Parapleë moet 2 of 3 keer per nag gedraai word om druk sere te voorkom.

  • Kwadrupleë en Parapleë sit op spesiale drukkings kussings op hul rolstoele om drukking te verlig.

  • Toeganklike geboue – geen opritte teen die regte invalshoek, of glad nie enige opritte nie.

  • Publieke badkamers is nie altyd rolstoel vriendelik nie.

  • Winkels – Produkte wat hul benodig is nie altyd maklik verkygbaar op die rakke nie, en die gange is gewoonlik te smal.

  • Toeganklike parkering.

  • Toeganklike publieke vervoer.

  • Toeganklike plattelandse behuising.

  • Gesondheids dienste – Misverstand en verwarring by hospitale en hul personeel oor wat jou spesifieke individuele benodighede vir aanvaarbare akkomodasie wanneer opgeneem word.

Sport & Ontspanning

ñ Rekreasie kamer met “pool” tafel en veerpyltjie bord.

Versorging

Hulp

Vriendelikheid