Home Meer oor Ons

Meer oor Ons

by chris

Die geskiedenis van Huis Servaas

• Huis Servaas was gestig, gebou en geopen op die 4de Augustus 1983. Mnr. Servaas van Niekerk was die dryfkrag agter alle donasies en invorderings, dus sal Huis Servaas hom altyd herdenk.
• Die gebou is oorsronklik ontwerp om 10 inwoners te akkomodeer maar is later van tyd vergroot om nog 6 inwoners te kan huisves, 3 in ñ aparte huis en 3 in die getroude kwartiere (meenthuise).

Die definisie van 'n Kwadrupleeg en ñ Parapleeg

Kwadrupleeg: 'n Persoon wat as gevolg van 'n ongeluk of siekte van die ruggraat totaal of gedeeltelik verlam is in al sy\haar ledemate.
Parapleeg: 'n Persoon wat as gevolg van 'n ongeluk of siekte van die ruggraat totaal of gedeeltelik verlam is in al sy\haar onderste ledemate.

Dienste wat deur Huis Servaas aan inwoners verskaf word.

01

Versorging

24/7 versorging deur opgeleide versorgers.

03

Privaat kamers

Elke inwoner ontvang 'n “buzzer” indien daar 'n noodgeval is.

05

Persoonlike higiëne

Inwoners word geassisteer met bad en stort roetinus. Aangetrek vir die dag en dan weer vannaand gehelp om in die bed te kom.

07

Veilige Omgewing

Verskaf 'n veilige omgewing met braai-areas en meer as genoeg plek om rond te beweeg.

02

Maaltye

3 maaltye per dag word bedien, met hulp aan inwoners wat nie self kan eet nie. Maaltye word bedien met koffie, tee of vrugtesap daagliks.

04

Wasgoed en skoonmaak

Wasgoed en skoonmaak van kamers geskied op 'n daagliksse basis.

06

Vervoer

Vervoer beskikbaar vir mediese en privaat aangeleenthede.

Bestuur

• Meyer Erasmus – Voorsitter
• Attie Meyer – Adjunk Voorsitter
• Nadja Meyer – Sekretaresse
• Joanne Robertson – Addisionele Lid
• Ivan Raath - Addisionele Lid

Werk saam

Ons het ons eie bestuursraad wat sorg dat alles glad verloop

Our Feedbacks

Neque porro quisquam est, qui dolorem ipsum quia dolor sit amet, consectetur, adipisci velit, sed quia non num, lorem ipsum.

Versorging

Personeel
samestelling

• 4 vroulike versorgers/skoonmakers
• 8 manlike versorgers/onderhoud
• 1 drywer
• 1 sjef & kombuis
• 1 wasgoed
• 1 nag suster
• 1 dag suster

wc-motion

Word nou een van ons

Kontak ons nou om ñ inwoner te word